Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed

Date: Tuesday, 24 September 2024 - Tuesday, 24 September 2024

Price: R0,00 - R30,00

Venue: Voortrekkermonument View map

  • Doors open: 08:00
  • Show Starts: 08:00
  • Show Ends: 16:00

About this event:Ervaar die jaarlikse Erfenis- en Familiefees: ’n Viering van Erfenis en Familiepret!

Sluit by ons aan op 24 September vir ’n dag vol lag, tradisie en onvergeetlike herinneringe by die Erfenis- en Familiefees! Hierdie jaar bied ons ’n wye verskeidenheid aktiwiteite en vermaak vir die hele gesin, teen die agtergrond van ons pragtige kultuurtuiste.

Waarna kan jy solank uitsien?
Antiek- en Versamelaar-stalletjies, verskeidenheid ander stalletjies, lewendige musiek en optredes, kosstalletjies, gesinsaktiwiteite, familiepret, interaktiewe aktiwiteite, boeredanse, volkspele, kinderaktiwiteite, boereorkeste, stamboomnavorsing by FAK Familie- & Erfenisfees (Genealogie) en nog vele meer.

Moenie hierdie fantastiese geleentheid misloop om ons erfenis te vier en gekoesterde gesinsherinneringe te skep nie. Merk jou kalenders vir 24 September en kom vier die Erfenis- en Familiefees saam met ons!

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Volwasse Kaartjie
R 30,00 R0
Pensioenaris Kaartjie
R 15,00 R0
Kinders(18 jaar en jonger)

FREE

R0
Total: R0