Date: Saturday, 10 May 2025 - Saturday, 10 May 2025
Price: R 100,00 - R 130,00
Venue: Heldesaal, Voortrekkermonument View map
- Doors open: 18:00
- Show Starts: 18:30
- Show Ends: 19:50
About this event:
MONUMENTALE KOORFEES 2025
Die derde Monumentale Koorfees.
Die FAK in samewerking met die SingFonix mans-ensemble nooi almal uit om deel te wees van die unieke voorreg om na Pretoria se top skool- en gemeenskapskore in die Heldesaal van die Voortrekkermonument te luister.
Datum: 10 Mei 2025
Plek: Heldesaal, Voortrekkermonument
Die fees bestaan uit twee konserte waarvoor afsonderlik kaartjies gekoop kan word.
Koorfees 2 (18:30)
Die jaarlikse Monumentale Koorfees bied ’n konsert in die geliefde Suid-Afrikaanse baken en gesinne is ook welkom om voor of na die konsert ’n gesinsete by een van die restaurante by die Monument te geniet!
Daar sal ook ’n kunsmark wees, aangebied deur die FAK-VTM-Kunsgalery, met uitstaande opkomende Suid-Afrikaanse skilders, asook ’n unieke seëluitstalling in die Senotaafsaal in die Voortrekkermonument wat konsertgangers voor die vertoning kan besoek.
Die vertoning is ’n pronkgeleentheid vir ses genooide plaaslike kore en die gehoor gaan ook bederf word met ’n onvergeetlike massakooritem met 'n gaskunstenaar aan die einde.
2025 is die derde jaar van hierdie unieke koorfees en is vinnig besig om een van die hoogtepunte op die jaarlikse koorkalender in die Jakarandastad te word.
Die Monumentale Koorfees word met trots aangebied deur die FAK in samewerking met die SingFonix mans-ensemble.
Konsert 2: 18:30
SingFonix
Magaliesberg Kinderkoor
Laerskool Elarduspark Juniorkoor
Laerskool Wonderboom Seniorkoor
Laerskool Wonderboom Juniorkoor (Wonderklankies)
Hoërskool Gerrit Maritz
Massakooritem met gaskunstenaar