Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed

Date: Wednesday, 22 May 2024 - Wednesday, 22 May 2024

Price: R 80,00 - R 150,00

Venue: Heldesaal, Voortrekkermonument View map

  • Doors open: 18:00
  • Show Starts: 19:00
  • Show Ends: 21:00

About this event:Die FAK Jeugsimfonieorkes en die Akademia-koor vat weer hande in die jaarlikse konsert in die Heldesaal van die Voortrekkermonument op 22 Mei onder leiding van dirigente Jaco van Staden en Franco Prinsloo.

Die orkes en koor het in 2023 vir die eerste keer saam opgetree en is opgewonde om weer hierdie jaar ’n opwindende program van orkes en koormusiek uit te voer.

Kom ondersteun ons belowende jong talent met hierdie unieke kombinasie van koor en orkes.

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Volwassene Kaartjie
R 150,00 R0
Kinder Kaartjie
R 80,00 R0
Total: R0