Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Weapons Allowed

Date: Sunday, 10 December 2023 - Sunday, 10 December 2023

Price: R0,00 - R200,00

Venue: Voortrekkermonument View map

  • Doors open: 08:00
  • Show Starts: 08:00
  • Show Ends: 23:00

About this event:Klassieke musiek en engelstemme. Wat is ’n beter manier om ’n Sondagmiddag te spandeer?

Die Opera Gala onder leiding van dirigent Jaco van Staden en die Pretoria Symphony Orchestra beloof om ’n spesiale geleentheid te wees vir operaliefhebbers. Die soliste Ilze van Staden (sopraan), Erin Beck (mezzo) en Coert Grobbelaar (tenoor) gaan hoogtepunte uit operas sing, soos Turandot en La Bohème (Puccini), Cosi van Tutte en Die Bruilof van Figaro (Mozart), La Traviata en Luisa Miller (Verdi), Simson en Delila (Saint-Saëns) en Lakme (Delibes).

Hier is waarna jy nog kan uitsien:
Portretstudie deur Elsa Cornelissen en toneelstukke soos Dinner for one asook Omwenteling deur Johan Scholtz.


Klik gerus hier vir die dagprogram Dagprogram 

Bespreek gerus jou kaartjie(s) hieronder.
NB! Aktiwiteitekaartjie(s) tel nie as toegangskaartjie(s) nie.

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Weapons Allowed
Selected: 10 Desember - Gelofteweek Change
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Kan net een keer gebruik word vir enige dag van 8 - 15 Dec
Volwasse
R 30,00 R0
Kan net een keer gebruik word vir enige dag van 8 - 15 Dec
Kinders
R 15,00 R0
Kan net een keer gebruik word vir enige dag van 8 - 15 Dec
Pensioenaris
R 15,00 R0
Activities
Elsa Cornelissen: Kaalvoetvrou Portretstudie

FREE

R0
Opera Gala Kinder Kaartjie 15:00 - 16:30
R 100,00 R0
Opera Gala Volwasse Kaartjie 15:00 - 16:30
R 200,00 R0
Dinner for 1 12:00 - 13:00
R 200,00 R0
Dinner for 1 15:00 - 16:30
R 200,00 R0
Omwenteling Deur Johan Scholtz 18:00 - 19:00
R 180,00 R0
Total: R0