Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Weapons Allowed

Date: Saturday, 9 December 2023 - Saturday, 9 December 2023

Price: R0,00 - R250,00

Venue: Voortrekkermonument View map

  • Doors open: 08:00
  • Show Starts: 08:00
  • Show Ends: 23:00

About this event:Die Gelofteweek skop amptelik af met ’n program propvol prettige aktiwiteite vir die hele gesin. Spring in jou kar en kom maak ’n draai by die Voortrekkermonument.

Hier is waarna jy vandag kan uitsien:
Maak jou eie kappie, Erfenispret saam met die gesin, kinderaktiwiteite, Liewe Heksie, Nagtoer, toneelstukke soos Bloedrivier tot Bosoorlog, Op die Plaas-toneel en Omwenteling deur Johan Scholtz.

Onthou van die Kuierkonsert saam met Elandré!

Klik gerus hier vir die dagprogram: Dagprogram


Bespreek gerus jou kaartjie(s) hieronder.
NB! Aktiwiteitekaartjie(s) tel nie as toegangskaartjie(s) nie.

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Weapons Allowed
Selected: 09 Desember - Gelofteweek Change
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Volwasse
R 50,00 R0
Kinders
R 15,00 R0
Pensioenaris
R 15,00 R0
Activities
Leer hoe: Maak jou eie kappie 09:00-12:00
R 230,00 R0
Erfenispret-speletjie 9:00
R 125,00 R0
Jongspan: Plaaswerfdag 10:00-12:00
R 100,00 R0
Jongspan: FAK Poppekas 12:30-13:30

FREE

R0
Jongspan: Boeresport 15:00-16:30
R 100,00 R0
Nagtoer 18:00-20:00
R 250,00 R0
Volwasse: Liewe Heksie 9:30 - 10:00
R 180,00 R0
Kind: Liewe Heksie 9:30 - 10:00
R 90,00 R0
Volwasse: Liewe Heksie 12:30 - 14:00
R 180,00 R0
Kind: Liewe Heksie 12:30 - 14:00
R 90,00 R0
Kaartjie is vir alle ouderdom
Toneelstuk: Bloedrivier tot Bosoorlog
R 150,00 R0
Kinders onder 12 gratis
Op die plaas Toneel 18:00 - 19:00
R 120,00 R0
Omwenteling Deur Johan Scholtz 14:30 - 15:30
R 180,00 R0
Kuierkonsert Saam Elandré Promosie
R 150,00 R0
Kuierkonsert Saam Elandré 20:00
R 150,00 R0
Total: R0