Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Weapons Allowed

Date: Friday, 8 December 2023 - Friday, 8 December 2023

Price: R0,00 - R150,00

Venue: Voortrekkermonument View map

  • Doors open: 08:00
  • Show Starts: 08:00
  • Show Ends: 23:00

About this event:Op 8 Desember nooi ons alle besoekers om die opening van die Gelofteweek by die Voortrekkermonument om 18:00 by te woon.

Kom geniet die aand van pragtige liedere begelei deur die Canendo Project Choir en die Koperblaaskwintet, asook die aansit van die Kersliggies op Monumentkoppie. Kom wandel ook deur die markte tydens jou besoek.


Klik gerus hier vir die dagprogram: Dagprogram

Bespreek gerus jou kaartjie(s) hieronder.
NB! Aktiwiteitekaartjie(s) tel nie as toegangskaartjie(s) nie.

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Weapons Allowed
Selected: 08 Desember - Gelofteweek Change
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Volwasse
R 30,00 R0
Kinders
R 15,00 R0
Pensioenaris
R 15,00 R0
Activities
FAK Kerssang by Kerslig-konsert

FREE

R0
Bloedrivier tot Bosoorlog 15:00-18:00
R 150,00 R0
Total: R0